REUSE

VAN DIE OERTYD

PLANTVRETENDE DINO’S


Die souropode-familie was enorme dinosourusse wat 140 miljoen jaar lank geleef het. Souropode beteken “pote soos ’n akkedis”. Hulle het van plante geleef en was die grootste landdiere wat nog ooit op die aarde gewoon het. Hulle het almal op vier dik...

Read latest Huisgenoot Dinosourusse online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans