MOENIE DIE MOOI MISKYK NIE

Hoewel die definisie van ADHD maar net ’n paar dekades gelede geformuleer is, is die kenmerke wat dit definieer verweef met die geskiedenis van die mensdom. Sonder hierdie eienskappe sou baie van die grootste prestasies in die geskiedenis nie moontlik gewees het nie

Omarm dit


Moenie toelaat dat die daaglikse uitdagings ’n skadu gooi oor hoe jy oor jou kind voel nie. Ja, skool kan moeilik wees. Ja, dit mag voel of jy ’n nimmereindigende hindernisbaan navigeer om hulle te laat inpas. Natuurlik is jy bekommerd oor hul...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans