Skink die tee

Nooi jou beste vriendinne en hou ’n outydse teepartytjie in die tuin, met fyn happies, porselein uit Ouma se kas en smullekker soetgoed.

Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Foto’s: MYBURGH DU PLESSIS
TEEPARTYTJIE


WERKSKEDULE 2-3 dae vooraf Bak die stroopkoek, giet die stroop oor, laat afkoel en verpak lugdig. Maak die kersie-roos-en-klapperblokkies en verpak lugdig. 1 dag vooraf Bak die kaaskoekies. Maak die aspersietertjies. 1 uur voor die...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans