Laatontbyt vir MOEDERSDAG

Laat Ma laat slaap en dan aansit vir ’n luilekker bederf-ontbyt, van tuisgemaakte heuning-hawermout en quiche tot veerligte klapperplaatkoekies en die beste warmsjokolade.

Resepte en stilering: ARINADUPLESSIS Foto’s: LEE SCHWAGELE Modelle: Magdel, Olivia, Christine en Emily Brink
MOEDERSDAG


WERKSKEDULE 1-2 dae vooraf Maak die hawermout, laat afkoel en verpak lugdig. Bak die vlakoekies (geskenkie), versier en verpak. Kap die sjokolade en meng met die kakao en suiker. Verpak lugdig. 1 uur voor ete Braai die spek vir die quiche en kry...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans