SURETHA SKRYF ’N BRIEF AAN HUISGENOOT

In November 2021 skryf Suretha vanuit die tronk ’n brief aan Huisgenoot. Hier is ’n verkorte, geredigeerde uittreksel.

SKOKSAKE | SURETHA BRITS


Ek het die grootste fout denkbaar gemaak, maar ek weet wat niemand weet nie. Ek het die Leon Brits geken wat niemand geken het nie. Die glashuis waarin ons gelewe het, was so geshatter, niemand kon sien wat agter geslote deure gebeur nie. Niemand het...

Read latest Huisgenoot - Ware Lewensdramas online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans