Toe die baba boet

Jaloesie en besitlikheid het haar so verteer dat die beeldskone DINA RODRIGUES vandag met bloed op haar hande moet saamleef. Die slagoffer? Haar kêrel se baba – ’n nuwe bondeltjie mens wat weens die storms in gefolterde grootmense se lewe nooit eens haar eerste tree gegun is nie

SKOKSAKE | DINA RODRIGUES


VAN die begin af was sy mal oor Neil. Gek. Neil Wilson. Met sy stoutseun-voorkoms. Elke keer dat sy na hom kyk, kry Dina Rodrigues daardie maak-myknieë-lam gevoel. Wanneer hulle saam by een van Kaapstad se gewilde kuierplekke is, lyk hulle soos die...

Read latest Huisgenoot - Ware Lewensdramas online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans