VOORKOM HOUTVROT

Houtvrot is ’n kwaal wat selfs moderner woonwaens teister, maar jy kán verhinder dat jou wa se nat neus in ’n erge bronchitis verander.

HOU ’N OOG


Die probleem begin gewoonlik by die lasplekke, meestal wanneer water verby die rubberseëls en aluminiumstroke van jou woowna se dak en vensters lek. Sonlig, wind en reën laat die rubber hard word, wat beteken dit seël uiteindelik nie meer behoorlik nie...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans