GEBRAAIDE PIESANG VIR POEDING?

FOEFIES OF NIE?


Wat is dit? Gooi die piesangs op die rooster bo die kole en bederf jou mense met ’n heerlike gebraaide nagereg. Werk dit? Dis heerlik, en al wat jy moet doen, is om die piesangskil oop te sny, dit met sjokoladeblokkies en klein malvalekkers te laai...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans