OPVOEDING VIR DIE OPVOEDERS

ADHD is een van die mees algemene kroniese toestande by kinders. Onderwysers is ’n waardevolle bron van inligting ten opsigte van verwysing en diagnose van die steurnis. Hulle speel ook ’n belangrike rol in die daarstel van ’n omgewing wat die akademiese, sosiale en emosionele sukses van kinders met ADHD bevorder

By die skool


'n Studie gepubliseer in The South African Journal of Education (“Attention deficit disorder [ADHD]: Primary school teachers’ knowledge of symptoms, treatment and managing classroom behaviour”, Mei 2015) het ondersoek ingestel na laerskoolonderwysers...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans