ALLES EN NOG WAT

Om ’n woonwa te besit beteken dit nie net haak, sleep en vuur aansteek nie. Net soos jou sleepvoertuig het hy soms ook ’n bietjie ekstra aandag nodig. As jou wa dus in die winter ’n blaaskans kry, moet jy seker maak hy slaap veilig en lekker.

IN ’N NEUTEDOP


As jou woonwa, boswoonwa of sleepwa vir ’n paar maande gestaan het, is daar dalk skielik ’n klomp dinge wat nie meer so lekker werk nie. Dan moet jy kies: Óf jy hoes ’n klomp geld vir ’n diens óf jy doen dit self. Dis maklik en redelik goedkoop om jou...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans