LESERS SE SLIM KAMPPLANNE

Sommige van ons medekampeerders het met vindingryke planne vorendag gekom vir probleme wat in die kampterrein opduik.

MAAK ’N PLAN


As die meeste van ons voor die keuse gestel word om ’n nuwe katoeter aan te skaf of soos MacGyver iets uit niets te probeer skep, sal ons waarskynlik die eerste opsie kies. Daar is egter heelwat Slimjanne in ons midde wat baie vindingryke planne beraam...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans