NOSTALGIE OP DIE TAFEL

Vir die kosskrywer Herman Lensing is ’n goeie spyskaart een wat hy koud of warm kan voorsit, en een wat jou bederf met daardie laaste klein geskenk van koffie en koekies lank ná die feesmaal verby is. Hy kook ’n onthou-spyskaart uit sy jongste boek, NOSTALGIE.

AAN TAFEL MET SA KOSSKRYWERS


TAMATIEBROODJIES SOOS IN SPANJE Tydens een van my soeke na nuwe idees en inspirasie bevind ek myself in Barcelona, Spanje. Die stad is ’n mengelmoes van argitektuur, kuns, moderne en antieke geboue, en natuurlik ’n rykdom van kos en bestanddele. Ek is...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans