Verraad, verwyte, moord

Toe SUSAN ROHDE uitvind haar man verneuk haar, het dit tot ’n uitgerekte – en dodelike – onenigheid gelei

SKOKSAKE | JASON ROHDE


SUSAN Rohde is doenig in die huis. Sy is mal oor haar huis in Bryanston, Johannesburg, met sy uitsig op die Bryanston-gholfbaan. Sy en haar man, Jason, en hul drie dogters woon daar. ’n Droomgesin. Hul oudste is in matriek aan die St. Mary’s School...

Read latest Huisgenoot - Ware Lewensdramas online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans