HOE HOU EK MY WOONWA GESOND?

HOU ’N OOG


Verwyder die aluminiumstroke. Dit kan jy maar gereeld doen. Gebruik ’n oliegebaseerde seëlmiddel onder die stroke (verwyder die ou seëlmiddel met ’n skraper). As dit nie werk nie, probeer ’n bietjie petrol en ’n lap. Smeer die gate. Maak seker jy...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans