KRYT-TYDPERK
Dit was die laaste en ook die langste dino-tyd. Aan die einde was daar ’n ramp wat meer as die helfte van alle lewe op die aarde vernietig het
JURA DINO’S
DIE Kryt-tyd was so lank – amper 80 miljoen jaar – dat baie nuwe dino-soorte verskyn het. Aan die begin van die Kryt was die klimaat steeds warm. Daar was selfs reënwoude by die Noord- en Suidpool! Maar teen die einde van dié tydperk het die wêreld...
Read latest Huisgenoot Dinosourusse online.
Online newspapers
at PressDisplay.
Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans