MEXIKAANSE FIESTA!

’n Vrolike, feestelike saamkuier met helder kleure en die vars geure van lemmetjie en brandrissie. ’n Mexikaanse tema-ete is perfek vir warm somersdae.

Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Foto’s: LEE SCHWAGELE
EET OM DIE WÊRELD


WERKSKEDULE 1-2 dae vooraf: Bak en versier die sjokoladekoek (of maak die sjokolademousse). Maak die rissiebotter, bedek en verkoel. Maak die carnitas, pluis en verkoel. 2-3 uur voor ete: Maak die salsa en guacamole, bedek en verkoel. Kook die...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans