Winterkuier

Verdryf die koue met goeie vriende voor die kaggelvuur, ’n paar geurige potte sop, warm brood en iets soet en dekadent om die aand af te sluit.

Resepte en stilering: ARINA DU PLESSIS Foto’s: LEE SCHWAGELE
WINTERKUIER


WERKSKEDULE Tot ’n week vooraf: Maak die verskillende soorte sop en vries tot ’n dag voor die ete. Een dag vooraf: Bak die brode en die appelkoek. Die oggend: Ontdooi die sop. 2-3 ure vooraf: Maak die karamelvla. Pak die kase, smere, piekels en...

Read latest Landbou Boerekos: Saam aan Tafel online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans