D is vir DIAGNOSE

Jy kan slegs weet wat om te doen as jy eers weet waarmee jy te doen het. Hoewel ons sekere tekens dalk liewer wil ignoreer, sal dit om die onthalwe van ons eie vrese en onsekerhede wees, terwyl ons eintlik ons kinders behoort te ondersteun

Diagnose


Wanneer jy ’n probleem wat te make het met jou kind in die gesig staar, maal ’n magdom gedagtes deur jou kop. Vrae soos “Oorreageer ek?” en “Sal hulle sit ontgroei?” duik dikwels op. In teenstelling hiermee gebeur dit dat sommige ouers huiwer om op te...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans