BANDE

Dis ’n feit soos ’n koei dat jy een of ander tyd jou wa se bande. gaan moet vervang. Dis altyd ’n duur storie, maar jy moet mooi kyk vóór jy dit doen, anders kan dit jou nóg duurder te staan kom.

HOU ’N OOG


Om bande te vervang is nooit lekker nie – dit voel altyd of dit ’n klomp geld is wat net daarmee heen is. En hoewel ons verstaan dat jy gaan rondsoek vir die beste waarde vir geld, is dit nie altyd ’n goeie plan om eerlike Eddie se winskoopbande van...

Read latest Weg! Ry & Sleep Selfdoengids online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans