Kaktus-eilande

SUID-AMERIKA


In die middel van die soutvlakte is daar twee eilande wat soos oases lyk: Isla el Pescado (Viseiland) en Isla Incahuasi (Inkahuis-eiland). Isla Incahuasi is ’n heuwelbedekte stuk grond wat bo-op ’n ineengestorte vulkaan ontstaan het. Albei eilande is...

Read latest Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans