Mars op Aarde

SUID-AMERIKA


Die Atacama is ’n hiperdorre woestyn, wat beteken dis so droog dat amper geen plant of dier daar kan oorleef nie. Dis so soortgelyk aan Mars dat Nasa (die Amerikaanse ruimte-administrasie) dit gebruik om Marstoestande vir hul toetse na te boots.

Read latest Huisgenoot Junior - Ons wonderlike wereld online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans