4 HOOFKENMERKE VAN ADHD

ADHD lyk verskillend in elke kind, maar daar is vier hoofeienskappe wat daarop kan dui dat ADHD teenwoordig mag wees.

Het jy geweet?


1 + 2 Aandaggebrek en onoplettendheid Ouers mag oplet dat ’n kind herhaaldelik ná ’n paar sekondes of minute met take verveeld raak en nie vir lank op een ding kan fokus nie. Hulle mag ook sukkel om take te voltooi en aan detail aandag te gee. Hulle...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans