"EK EN MY ADHD"

Gevallestudie 5

ADRIAAN BRAND, SAN FRANCISCO, VSA Voormalige trompetspeler vir die Springbok Nude Girls, voormalige beleggingsbestuurder by Morgan Stanley, met magistergrade in musiekterapie en besigheidsadministrasie. Voornemende kapelaan in psigiatriese inrigtings

Praat prontuit


As trompetspeler van Springbok Nude Girls wat in die middel-90’s die wêreld van rock met ’n knal getref het, was Adriaan Brand aan die spits van popkultuur. Hierdie fase van sy lewe het ook met ’n ADHD-diagnose gepaardgegaan. Met die eerste oogopslag...

Read latest Die ABC van ADHD online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans