Igtiosourus

ONDERWATER- DINO’S


Sê dit so IG-tie-oe-SOU-rus Dit beteken Vis-akkedis Hierdie monsters was miljoene jare lank die konings van die see. Hulle het ’n bietjie soos dolfyne gelyk Grootoogmonster ORE Groot bene in hul ore het getril wanneer prooi naby was.

Read latest Huisgenoot Dinosourusse online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans