TRIASTYDPERK

Miljoene jare gelede het alles op die Aarde anders gelyk. Die weer was anders, die vastelande het anders gelyk – en die eerste dinosourusse het begin leef!

TRIAS DINO’S


OMTRENT 252 miljoen jaar gelede het ’n groot ramp die aarde getref. Amper alle diere en plante het doodgegaan! Dit word Die Groot Doodgaan genoem. Die Groot Doodgaan is dalk veroorsaak deur vulkane wat regoor die Aarde ontplof het. Boonop het die see...

Read latest Huisgenoot Dinosourusse online.

Online newspapers at PressDisplay. Newspapers from South Africa
Newspapers in Afrikaans